EPISODE · Aug 1, 2021 · 39 MIN
Sondag 1 Augustus 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mark 12:28-34. Fokus: Mark 12:29-31. Die Groot Gebod is om eerstens God te aanbid. 1. Die wese van aanbidding. Aanbidding is my reaksie op God se liefde. Aanbidding is om liefde terug te gee aan God. 2. Die praktyk van aanbidding. Aanbidding is om my aandag op God te fokus. Aanbidding is om my gevoelens teenoor God uit te druk. Aanbidding is om my vermoëns vir God te gebruik. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat is die wese van aanbidding? Wat beteken dit om God lief te hê met jou hele verstand? Wat beteken dit om God lief te hê met jou hele hart en siel? Wat beteken dit om God lief te hê met al jou krag?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 1 Augustus 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet