EPISODE · Mar 27, 2020 · 29 MIN
Sondag 1 Maart 2020 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Rom 6: 1-14 (1933/53 Vertaling). Fokus: Rom 6: 11, 12.. Oorwinning oor sonde. 1. In Christus is jy vir die sonde dood. Baie Christene probeer vir die sonde sterf terwyl hulle alreeds dood is vir die sonde in Christus. By jou wedergeboorte, toe jy gekom het tot geloof in Jesus Christus, het jy gesterf. Die dood van jou ou-self het formeel jou verwantskap, jou identifisering, jou verhouding met sonde beëindig – maar dit het nie die bestaan van sonde hier op aarde beëindig nie. 2. Glo jou posisie in Christus. Solank jy nog glo dat jy ‘n sondaar is wat nie anders kan as om te sondig nie – dan sal jy ook lewe as ‘n slaaf van die sonde. As jy glo jy is alreeds in Christus dood vir sonde – dan sal jy ook instaat wees om jou optrede te verander sodat die sonde nie meer in jou liggaam heers nie. As ons kies om die waarheid te glo, sal ons vrugtevolle lewens lei in die krag van die Heilige Gees.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 1 Maart 2020 Stephan Briel
No transcript for this episode yet