Sondag 1 September 2024 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Sep 1, 2024 · 30 MIN

Sondag 1 September 2024 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Mat 7:1-12 en Heid Kat vr en antw 118. Fokus: Mat 7:7-11. Heilige Vraers.  1.Jesus moedig ons aan om vraers te wees. ·       Is daar ‘n groter wonder en vreugde dat ek mag aanklop en dat die Vader om Christus wil op jou en my wag?  ·       Met hierdie opdragte spoor Jesus ons aan tot volhardende gebedsvertroue dat ons ‘n Vader in die hemel het wat die goeie wil vir ons. 2.Die “vra” word bepaal deur wie jy is. ·       Die “julle” is hulle wie se hart in die hemel is en skatte in die hemel bymekaarmaak(6: 19-20); wat vir God dien en nie vir Mammon nie (6: 24); wat hulle allereers beywer vir die koninkryk en die wil van God (6: 33).  ·       Heilige vraers se begeertes (dit waarna hulle vra en soek) word grondig bepaal deur wie hulle is en die verhouding waarin hulle as kinders tot die Vader staan.  ·       Sodra jy ontdek dat jy nie ‘n heilige vraer is nie, dan beveel Jesus by jou aan om te bid (vra, soek, klop) sodat Hy dit deur sy Heilige Gees in jou kan werk.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:  ·       Wat bepaal die dinge waarna jy vra en soek in gebed?  ·       Bid jy met verwagting dat die Here jou sal verhoor? Wat veroorsaak dat jy onseker is of die Here jou gebede sal verhoor?  ·       Hoe kan jy groei tot ‘n heilige vraer wie se gebede verhoor word?  ·       Noem voorbeelde van verhoorde gebede in jou lewe.

NOW PLAYING

Sondag 1 September 2024 Stephan Briel

0:00 30:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

096-100

Jul 7, 2026 ·23m

101-105

Jul 7, 2026 ·25m

106-115

Jul 7, 2026 ·18m

116-120

Jul 7, 2026 ·22m

121-125

Jul 7, 2026 ·27m

126-130

Jul 7, 2026 ·31m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 30 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on September 1, 2024.

What is this episode about?

Lees: Mat 7:1-12 en Heid Kat vr en antw 118. Fokus: Mat 7:7-11. Heilige Vraers.  1.Jesus moedig ons aan om vraers te wees. ·       Is daar ‘n groter wonder en vreugde dat ek mag aanklop en dat die Vader om Christus wil op jou en my wag?  ·       Met...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!