Sondag 10 Mei 2026 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke Hosted by Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 2 Tim 3:1-17. Fokus: 2 Tim 3:14-17. Teen die bedrieërs wat jou wil verlei, roep God jou om te lewe uit sy Woord. 1. Die bedrieërs wat jou wil verlei · Die bedrieërs het die Christelike godsdiens vermeng met die Joodse en Griekse godsdienste. · Volgens die bedrieërs aanbid alle godsdienste dieselfde God, elkeen net op sy eie manier. 2. God roep jou om te lewe uit sy Woord · Ons het 2 wapens teen die bedrieërs: Die Bybel en die onderrig van betroubare leermeesters. · Kenmerke van ‘n betroubare leermeester: (1) Woord is sentraal, (2) lewe en prediking is gerig op God, (3) lewe en prediking is Geesvervuld. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Kry jy te doen met ‘n vermenging van godsdienste? Verduidelik · Gee die beskrywing van ‘n betroubare leermeesrter. · Hoe kan jy vervul word met die Heilige Gees?
Embed this episode
No transcript yet.