Sondag 10 November 2024 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Nov 10, 2024 · 24 MIN

Sondag 10 November 2024 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Mark 1:9-20.  Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53).  Christenskap behels dissipelskap.  Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees. Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening: evangelie van die koninkryk van God – nie die evangelie van verlossing nie! Deur Jesus se koms na hierdie wêreld (kairos) het God die koningsheerskappy en regering kom terugeis wat regtens syne is.  God se koninkryk het met Jesus Christus se eerste koms alreeds gekom en deurgebreek in hierdie sondige wêreld, maar is nog nie volmaak teenwoordig nie.  Die toekomstige koninkryk van God breek kragtig deur in hierdie sondige wêreld as gelowiges funksioneer in die gawes van die Heilige Gees. Dit is dissipelskap!  Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:  Wat bedoel Johannes en Jesus as hulle sê: “Die koninkryk van die hemel/God het naby gekom”? (vgl Mat 3:1-2 en Mark 1:15)  Beskryf die “reeds en die nog nie” van die koninkryk van God.  Hoe laat God sy koninkryk kom vandag deur sy kerk?  Kan jy ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees? 

NOW PLAYING

Sondag 10 November 2024 Stephan Briel

0:00 24:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

036-040

Jul 7, 2026 ·21m

041-045

Jul 7, 2026 ·45m

046-050

Jul 7, 2026 ·22m

051-055

Jul 7, 2026 ·36m

056-060

Jul 7, 2026 ·22m

061-065

Jul 7, 2026 ·26m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 24 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on November 10, 2024.

What is this episode about?

Lees: Mark 1:9-20.  Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53).  Christenskap behels dissipelskap.  Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees. Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening:...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!