Sondag 11 Junie 2023 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2023 · 40 MIN

Sondag 11 Junie 2023 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Eks 13: 17-22.Fokus: Eks 13: 21-22. God se plek van seëning! God het die wolk- en vuurkolom gebruik om Israel te lei na sy voorbestemde destinasie van seëning. Israel se eerste plek van seëning was by die Rietsee: Daar is die farao en sy hele leërmag finaal oorwin sonder dat die Israeliete enigsins hoef te geveg het. Israel het begryp dat hulle seëning verband gehou het met die regte plek. Ons het as gelowiges die Gees van die waarheid wat ons in God se hele waarheid lei vir ons lewens, ons ook lei na God se voorbestemde plek van seëning. As jy die tekens miskyk, of dit ‘n wolk- of vuurkolom is, of selfs net ‘n ongemaklike gevoel binne-in jou, kan jy op ‘n slegte plek vasgevang word. God se seën sal kom wanneer jy is waar jy veronderstel is om te wees: fisiek, emosioneel, verstandelik en geestelik. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoekom het God Israel op ‘n ompad deur die woestyn na die Rietsee gelei? Speel die fisiese plek waar ek myself bevind ‘n rol om God se volle seëning te ontvang? Gee ‘n paar riglyne hoe die Heilige Gees ons lei na God se voorbestemde plek van seëning.

NOW PLAYING

Sondag 11 Junie 2023 Stephan Briel

0:00 40:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

036-040

Jul 7, 2026 ·21m

041-045

Jul 7, 2026 ·45m

046-050

Jul 7, 2026 ·22m

051-055

Jul 7, 2026 ·36m

056-060

Jul 7, 2026 ·22m

061-065

Jul 7, 2026 ·26m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 40 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on June 11, 2023.

What is this episode about?

Lees: Eks 13: 17-22.Fokus: Eks 13: 21-22. God se plek van seëning! God het die wolk- en vuurkolom gebruik om Israel te lei na sy voorbestemde destinasie van seëning. Israel se eerste plek van seëning was by die Rietsee: Daar is die farao en sy...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!