EPISODE · May 11, 2025 · 37 MIN
Sondag 11 Mei 2025 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). · Volhard ten spyte van te nakoming. · Volharding ondanks kompetisie. · Volharding te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word. · Volharding met die oog op beloning. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:Hoe kan jy met God se hulp volhard: · ten spyte van te nakoming, · ondanks kompetisie, · te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word, · met die oog op beloning.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 11 Mei 2025 Stephan Briel
No transcript for this episode yet