EPISODE · Jun 12, 2022 · 30 MIN
Sondag 12 Junie 2022 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 1 Petrus 1:17-21. Fokus: 1 Pet 1:20. God se handelinge in die eindtyd. Petrus wil aan die gelowiges in westelike Klein-Asië perspektief op hulle “vreemdelingskap in die wêreld” (1 Pet 1:17) gee. Hulle en die kerk van vandag moet besef dat ons in die “eindtyd” (1 Pet 1:20) leef. As ons weet wat God se handelinge in die “eindtyd” is, dan sal ons die las van “vreemdelingskap in die wêreld” kan dra en by God se handelinge betrokke raak. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat was God se handelinge in die Ou Testament? Wat was God se handelinge in die Nuwe Testament? Wat is God se handelinge in die “eindtyd”?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 12 Junie 2022 Stephan Briel
No transcript for this episode yet