EPISODE · Sep 15, 2021 · 29 MIN
Sondag 12 September 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Spreuke 13:20-25. Fokus: Spreuke 13:22. Wees ‘n regverdige in die hantering van jou geld en besittings. Twee belangrike beginsels om ‘n “regverdige” te wees in die hantering van jou geld en besittings: Erken God as Eienaar en wees sy rentmeester. Verbind jou tot ‘n skuld-vrye lewe (vgl Psalm 37:21). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wie is die “sondaar” en “regverdige” volgens Spreuke 13:22? Wie is die “goddelose” en “regverdige” volgens Dawid in die hantering van geld en rykdomme?(vgl Psalm 37:21) Hoe vind welvaart oordraging plaas tydens ekonomiese insinking?
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondag 12 September 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.