EPISODE · Apr 13, 2025 · 30 MIN
Sondag 13 April 2025 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Luk 22:39-53. Fokus: Luk 22:53 (AFR53). Die uur van die duisternis! · Kenmerke van die duisternis: Self-gesentreerdheid, godsdiens sonder ‘n kruis en godsdienstigheid. · Jesus bly Oorwinnaar omdat Hy die Ou Testamentiese profesieë vervul het (Mat 26:56), voorkennis gehad het (Mat 26:45,46) en deur sy liefde vir mense – selfs vyandelike mense (Luk 22:50,51). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:· Wat bedoel Jesus as Hy verwys na die “uur van die duisternis”? · Wie was Satan se medewerkers tydens hierdie uur van duisternis en hoe het die duisternis ‘n houvas op hulle gekry? · Hoe bly Jesus Oorwinnaar in hierdie duistere uur van sy gevangenisneming?
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondag 13 April 2025 Stephan Briel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.