EPISODE · Feb 13, 2022 · 39 MIN
Sondag 13 Februarie 2022 Stepan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Eks 33:7-17. Fokus: Eks 33:11. Nader tot God! Die volk Israel het hulle verhouding met God gebou op Moses wat vir hulle intree (v 10). Josua het elke dag in die tent van ontmoeting met God in ‘n intiem persoonlike verhoudingverkeer en God se liefde en vrede ontvang (v 11). Josua wat self ‘n intiem persoonlike verhouding met God gehad het, is geskik om God se belofteste ontvang en lei later die volgende generasie die beloofde land binne. God wil ons in ‘n persoonlike verhouding met Hom leer om vrede te hê, te midde van storms. Wees die arend wie God jou geskape het om te wees (Jes 40:29-31). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat was die verskil tussen Josua en oor die algemeen die res van die volk Israel se verhouding met God? Wanneer is ons geskik om God se beloftes te ontvang? Hoe moet ons die storms van die lewe hanteer?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 13 Februarie 2022 Stepan Briel
No transcript for this episode yet