EPISODE · Jun 14, 2021 · 26 MIN
Sondag 13 Junie 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Ef 2:11-18. Fokus: Ef 2:12 (OAV). Vreemdelinge ten aansien van God se verbond. Om werklik te leef in die verbondsbeloftes van God se Nuwe Verbond, moet jy nie net weet van God se verbond in Jesus Christus nie, nie net glo dat daar ‘n verbond met God in Jesus Christus bestaan nie – jy moet ook in die verbondsverhouding met God tree deur jou hele lewe te verruil vir die lewe van Jesus Christus. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe kan ons as gelowiges nog steeds vreemdelinge wees ten opsigte van God se verbond? Wat beteken ‘n verbondsverhouding met God deur Christus? Het jy al in ‘n verbondsverhouding met God getree?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 13 Junie 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet