EPISODE · Sep 14, 2020 · 49 MIN
Sondag 13 September 2020 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (1953 Vertaling). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). Volhard ten spyte van te nakoming. Volharding ondanks kompetisie. Volharding te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word. Volharding met die oog op beloning. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe kan jy met God se hulp volhard: ten spyte van te nakoming, ondanks kompetisie, te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word, met die oog op beloning.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 13 September 2020 Stephan Briel
No transcript for this episode yet