Sondag 14 Julie 2024 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Jul 14, 2024 · 36 MIN

Sondag 14 Julie 2024 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Jer 7:1-15 (AFR83).  Fokus: Jer 7:3-8.  Valse godsdiens bring ‘n valse gerustheid wat bekering verhinder.  Die profeet ontmoet die biddende skare by die tempelpoort met ‘n skokkende boodskap. Die kern van sy onverwagse aanval is gemik teen hulle valse gerustheid. Die kerk en Christene leef alte maklik van so ‘n vanselfsprekende gerustheid. Van waar kom die valse vertroue? Uit die verkeerde gevolgtrekkings wat hulle uit God se verbond en verkiesing maak. Uit hulle slagkrete: “Ons is veilig! Dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel!” (Jer 7:4).  Dit is ‘n tyd van krisis, van onheile, maar die volk bekommer hulle nie té veel nie, in elk geval nie nadat hulle weer ‘n slag in die tempel was nie! In die tempel word die gemoedere gekalmeer, vrese besweer en elke moontlike sweempie van ‘n skuldgevoel weggepreek en weggeoffer. Hulle is ‘n godsdienstige volk. Die tempel staan in hulle midde as simbool van God se teenwoordigheid en waarborg van sy beskerming. Hy sal hulle nie in die steek laat nie.  Juis dié valse gerustheid lei tot ‘n uitwendige godsdiens, wat Jeremia in die skerpste taal aanval. Wat God waarlik vra, naamlik gehoorsaamheid, ontbreek geheel en al.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Verduidelik die volk se valse gerustheid.  Wat is die gevolge van die volk se valse gerustheid?  Wat word bedoel met “Christelike integriteit”?

NOW PLAYING

Sondag 14 Julie 2024 Stephan Briel

0:00 36:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

096-100

Jul 7, 2026 ·23m

101-105

Jul 7, 2026 ·25m

106-115

Jul 7, 2026 ·18m

116-120

Jul 7, 2026 ·22m

121-125

Jul 7, 2026 ·27m

126-130

Jul 7, 2026 ·31m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 36 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on July 14, 2024.

What is this episode about?

Lees: Jer 7:1-15 (AFR83).  Fokus: Jer 7:3-8.  Valse godsdiens bring ‘n valse gerustheid wat bekering verhinder.  Die profeet ontmoet die biddende skare by die tempelpoort met ‘n skokkende boodskap. Die kern van sy onverwagse aanval is gemik teen...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!