EPISODE · Jun 16, 2020 · 58 MIN
Sondag 14 Junie 2020 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 1 Kor 12:1-13,27-31. Fokus: 1 Kor 12:4-6. Die Drie-enige God is betrokke by die geestelike gawes. V4: Verskeidenheid genadegawes maar dieselfde Gees (Derde Persoon van die Goddelike Drie-eenheid). V5: Verskeidenheid bedieninge maar dieselfde Here Jesus Christus (Tweede Persoon van die Goddelike Drie-eenheid). V6: Verskeidenheid werkinge maar dieselfde God die Vader (Eerste Persoon van die Goddelike Drie-eenheid). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: In watter Skrifgedeeltes word 'n lys gegee van gawes wat in verband gebring word met: God die Vader, die Here Jesus Christus, en die Heilige Gees? Gee 'n kort verduideliking van: die bemoedigende gawes van God die Vader, die bedieningsgawes van die Heilige Gees, en die leierskapsgawes van die Here Jesus Christus. Watter gawes is veral op jou van toepassing?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 14 Junie 2020 Stephan Briel
No transcript for this episode yet