EPISODE · Mar 18, 2021 · 52 MIN
Sondag 14 Maart 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Dan 3:1-30. Fokus: Dan 3:16-18. God se plek van bonatuurlike genade. Aangesien God by ons is, kan enige plek ‘n plek van God se bonatuurlike genade wees. Vertrou God of jy ‘n wonderwerk ontvang of nie – want Hy weet beter! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Waar is die plek van God se bonatuurlike genade in jou lewe? Hoekom kan die diepste beproewing die plek van God se bonatuurlike genade wees? Wat is die regte gesindheid om God se bonatuurlike genade te ontvang?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 14 Maart 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet