EPISODE · Nov 14, 2021 · 34 MIN
Sondag 14 November 2011 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mat 6:24-34 en Spreuke 28:18-22. Fokus: Spreuke 28:20. ‘n Betroubare man is baie voorspoedig. Die Spreukeskrywer (28:20) beskryf ‘n persoon wat deur ‘n gees van Mammon beheer word, as volg: “Een wat gou ryk wil word, sal sy straf kry.” Geld is nie boos nie, maar ‘n liefde vir geld (1Tim 6: 10). Mammon (liefde vir geld) probeer ons byvoorbeeld wysmaak dat die hoeveelheid geld wat menshet, die graad van jou geluk bepaal. Tov die voorsiening in ons behoeftes, leer Jesus spesifiek teen die ideë van saai en maai (vgl Mat6:26). Mossie-geloof: God sal uit genade en liefde die nodige middele voorsien om sy visie vir jou (jouskeppingsdoel) te bereik. As mense betroubaar is met wat God hulle gee (uitleef van skeppingsdoel), is hulle voorspoedig engeseënd (Spreuke 28:20a). Geld volg gewoonlik visie. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Gee ‘n beskrywing van iemand wat beheer word deur ‘n gees van Mammon. Wat word bedoel met “Mossie-geloof”? Wat is die bepalende faktor vir God se voorsiening in ons behoeftes? Beskryf “’n Betroubare man” in Spreuke 28:20.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 14 November 2011 Stephan Briel
No transcript for this episode yet