EPISODE · Apr 15, 2020 · 35 MIN
Sondag 15 Oktober 2017 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Eks 25: 10-22. Fokus: Eks 25: 22. Die funksies van die mens se wedergebore gees: Intuïsie. Ons moet 'n onderskeid tref tussen “weet” en “verstaan”. My wedergebore gees “weet” terwyl ek in my denke/verstand “verstaan”. 'n Gelowige “weet” die dinge van God deur die intuïsie van sy gees. In 'n sekere mate kan ons denke slegs “verstaan” en nie werklik “weet” nie. Weet is die werk van ons intuïsie – verstaan is weer die werk van ons denke. Die Heilige Gees stel ons gees instaat om te weet wat God se wil is vir ons lewens, en ons gees onderrig dan ons denke om te verstaan (vgl 1 Joh 2: 20, 27). In geestelike sake is dit moontlik om te weet sonder om dadelik te verstaan.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 15 Oktober 2017 Stephan Briel
No transcript for this episode yet