Sondag 16 Augustus 2020 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Aug 17, 2020 · 31 MIN

Sondag 16 Augustus 2020 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Ef 6:10-20. Fokus: Ef 6:11,12. Raak bewus van die duiwel se metodes en staan hom teen met die waarheid as gordel in Christus. Vereistes vir gelowiges om in groepsverband suksesvol te kan funksioneer: (1) eensgesind wees, (2) gesamentlike doel hê, (3) goeie kommunikasiesisteem hê, (4) en gesamentlike doel moet volgens God se wil wees – dan sal niks onmoontlik wees wat ons van plan is om te doen nie (Gen 11:6,7). Die duiwel het verskillende metodes (methodeia) om die kommunikasie tussen gelowiges te ontwrig wat veroorsaak dat hulle uitmekaar spat. Metodes van die duiwel: a. Laat ons dink mense is ons vyand. b. Gebruik ons om aan mekaar boodskappe te stuur dat jy waardeloos, 'n nikswerd, 'n mislukking, 'n fout, ens is. Elke dag antwoord ons die vrae: Wie is ek en wie is ander mense? Die duiwel wil graag hierdie vrae vir jou beantwoord en hy sal altyd 'n boodskap oordra dat jy of ander mense is waardeloos, mislukkings, nikswerd, onbelangrik, ens. God sê vir jou as jy glo in Jesus Christus: Jy is vir My kosbaar, so kosbaar soos die lewe van My Seun, Ek is lief vir jou, Ek gee vir jou om, jy kan nooit 'n mislukking wees nie want My Seun se kruisoffer was nie 'n mislukking toe Hy vir jou betaal het nie. Staan op die waarheid in Christus! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat ontbreek in ons gemeente, jou selgroep, jou gesin, jou huwelik, om suksesvol te kan funksioneer? Op watter maniere het die duiwel al die kommunikasie tussen jou en medegelowiges ontwrig wat veroorsaak het dat julle uitmekaar gespat het? Hoe het die duiwel jou al gebruik om die identiteit van 'n medegelowige aan te tas? Hoe het jy al toegelaat dat die duiwel jou identiteit aantas? Wat is ons wapen wanneer die duiwel ons identiteit probeer bepaal? Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=CGk1cxswPts

NOW PLAYING

Sondag 16 Augustus 2020 Stephan Briel

0:00 31:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

096-100

Jul 7, 2026 ·23m

101-105

Jul 7, 2026 ·25m

106-115

Jul 7, 2026 ·18m

116-120

Jul 7, 2026 ·22m

121-125

Jul 7, 2026 ·27m

126-130

Jul 7, 2026 ·31m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 31 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on August 17, 2020.

What is this episode about?

Lees: Ef 6:10-20. Fokus: Ef 6:11,12. Raak bewus van die duiwel se metodes en staan hom teen met die waarheid as gordel in Christus. Vereistes vir gelowiges om in groepsverband suksesvol te kan funksioneer: (1) eensgesind wees, (2) gesamentlike...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!