EPISODE · Jun 16, 2024 · 38 MIN
Sondag 16 Junie 2024 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mat 25: 14-30. Fokus: Mat 25: 23-25. Bybelse Rentmeesterskap (Deel 2). Omdat God in Christus die Gewer van alle goeie gawes is, behels rentmeesterskap die volgende: God hou ons verantwoordbaar vir die bestuur en aanwending van alles wat Hy aan ons toevertrou het. Rentmeesterskap behels ‘n sin van dringendheid. Kan ons funksioneer vanuit die vryheid van God se vertroue in ons en nie vanuit die vrees vir mislukking nie. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Is rentmeesterskap gelyk aan kerklikebydraes? Verduidelik. Wat is die verskil tussen ‘n bydra lewer en betrokke wees? Lewe jy om nie te misluk nie; of lewe jy om te oorwin? Verduidelik die verskil?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 16 Junie 2024 Stephan Briel
No transcript for this episode yet