EPISODE · May 17, 2026 · 29 MIN
Sondag 17 Mei 2026 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Kol 3:1-17. Fokus: Kol 3:13,15-16. Om opreg te vergewe: Bewaar die woord van Christus in jou hart. · God werk deur ons denke en daarom is meditering oor sy Woord so belangrik. · Positiewe emosies soos vrede (v 15) en dankbaarheid (v 15,16) is baie keer die teken dat die woord van Christus ryklik in ons harte woon. · Die Woord woon eers ryklik in ons as dit ons emosies aangeraak het. · Ons emosies is die produk van ons gedagtes en daarom sal leuen gedagtes ook emosies produseer wat nie die werklikheid reflekteer nie. · Moenie aan oortreders die outoriteit gee om jou identiteit en toekoms te bepaal nie. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat is die verskil tussen Oosterse meditasie en Bybelse meditasie? · Wat is baie keer ‘n goeie maatstaf of die Woord ryklik in ons harte woon? · Waarom reflekteer ons emosies nie baie keer die werklikheid nie? · Waarom dui bitterheid baie keer op afgodery?
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondag 17 Mei 2026 Stephan Briel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.