EPISODE · Nov 17, 2024 · 37 MIN
Sondag 17 November 2024 Stephan briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mark 1:9-20. Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53). Christenskap behels dissipelskap (deel 2) Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees. Jesus se verkondiging van die evangelie van God se koninkryk kom op 4 beginsels neer: (1) die tyd is vervul; (2) die koninkryk van God het naby gekom; (3) bekeer julle; en (4) glo die evangelie. Christus se metode van dissipelskap was rabbyns: Hy het sy dissipels geleer van die lewe in God se koninkryk en dit dan ook self geillustreer met sy lewe. Dan het Hy hulle ook uitgestuur om die koninkryks-lewe te gaan doen. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe moet ons Jesus se oproep tot bekering verstaan? Wat beteken en behels dit om die evangelie te glo? Hoe laat God sy koninkryk kom vandag deur sy kerk? Kan jy ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 17 November 2024 Stephan briel
No transcript for this episode yet