EPISODE · Feb 18, 2024 · 35 MIN
Sondag 18 Februarie 2024 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5,9. Die lewende kerk (deel 2). <ul. Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! Gelowiges is nie alleen stene nie, maar ook priesters wat dankoffers oor hulle verlossing in Christus bring vir God. As jy jou gawes gebruik in diens van God om Jesus aan die wêreld bekend te maak – dan bring jy ‘n dankoffer aan God. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe word die kerk lewendig? Wat veroorsaak doodsheid in die kerk? Wat behels die “geestelike offers” wat ons bring as lewende kerk? (vgl 1 Pet 2: 9 en Rom 12: 1-8) Wat maak ons dankoffers vir God welgevallig?
What this episode covers
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5,9. Die lewende kerk (deel 2). Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! Gelowiges is nie alleen stene nie, maar ook priesters wat dankoffers oor hulle verlossing in Christus bring vir God. As jy jou gawes gebruik in diens van God om Jesus aan die wêreld bekend te maak – dan bring jy ‘n dankoffer aan God. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe word die kerk lewendig? Wat veroorsaak doodsheid in die kerk? Wat behels die “geestelike offers” wat ons bring as lewende kerk? (vgl 1 Pet 2: 9 en Rom 12: 1-8) Wat maak ons dankoffers vir God welgevallig?
NOW PLAYING
Sondag 18 Februarie 2024 Stephan Briel
No transcript for this episode yet