EPISODE · May 18, 2025 · 25 MIN
Sondag 18 Mei 2025 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mark 6:7-13 en 30-44. Fokus: Mark 6:34-44. Geloof wat uitloop op wonderwerke! · Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13). · Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34). · Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan sy dissipels se redenasie dat Hy die skare moet wegstuur nie (Mark 6:36). · Derdens, Jesus het die disspels se geestelike blindheid gebruik om hulle te leer in tekens en wonders (Mark 6:37). · Vierdens, Jesus het instruksies gegee en die dissipels het gehoorsaam (Mark 6:39,40). · Vyfdens, as jy in die geloof die moontlike doen, doen God die onmoontlike (Mark 6:41-44). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Verduidelik Jesus se rabbynse proses van dissipelskap. · Verduidelik die vyf riglyne aangaande wonderwerkende geloof wat ons kan leer uit Mark 6:34-44.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 18 Mei 2025 Stephan Briel
No transcript for this episode yet