Sondag 18 Oktober 2020 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Oct 18, 2020 · 41 MIN

Sondag 18 Oktober 2020 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: 2 Kor 5: 11-21 (OAV). Fokus: 2 Kor 5: 18. As gelowige is ek ‘n bedienaar van die versoening in Christus. 1. “Is jy met God versoen?” Dit is nie 'n vraag: of jy godsdienstig is, of jy meen dat jy al genoeg gedoen het om met God versoen te wees, of God met ons versoen is – want Hy is! Dit is juis die evangelie! Die hart van die versoening is reeds “dat God in Christus die wêreld met Homself versoen het deur hulle hul misdade nie toe te reken nie…” Dit is 'n vraag: het jy geloofsversekerdheid, herken jy die lydende Jesus deur die geloof as die Messias, die Middelaar, vir jou? Ervaar jy die vreugde, die vrede, die diepe dankbaarheid van die versoening met God deur Christus? 2. Ons bediening van die versoening. Ons mag nie ons rug op mense draai vanweë hulle sondes nie, want God het nie sy rug op ons gedraai nie. Hy het wel sy rug gedraai op sy eie Seun in ons mense se plek en ons sondes op Hom laat neerkom. Om net aandag te gee aan 'n persoon se sondes, is om aan slegs simptome aandag te gee. Die oorsprong van die probleem is die skeiding met God. As ons tog maar die goeie in mense kan raaksien, nie net die slegte nie – dan sal ons baie meer effektief wees in ons bediening van die versoening. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat beteken dit om met God versoen te wees deur Christus? Wat is die regte emosie of ervaring as jy met God versoen is? Wat is die hart van die versoening met God? (vers 19) Wat is die rede waarom baie kerkmense nie die versoening met God aanvaar wat Hy bewerk het nie? Waarvan is sondes „n simptoom? Hoe spreek „n mens die oorsprong van die probleem aan? Hoe kan ons prakties meer effektief wees in ons bediening van die versoening?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 18, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Sondag 18 Oktober 2020 Stephan Briel

0:00 41:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Shofar Secunda | Afrikaans Preke Shofar Secunda Ons gemeente bestaan uit ‘n groep jong volwassenes en families met (‘n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 41 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on October 18, 2020.

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!