EPISODE · Sep 20, 2022 · 38 MIN
Sondag 18 September 2022 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Joh 8:1-11. Fokus: Joh 8:10-11. Pasop om ‘n Fariseër te wees! Reëls word belangriker as mense. Jou siening word God se siening. Jou sondes probeer bedek met uiterlike wetsonderhouding. Jesus keur nie die sonde goed nie, maar behou die sondaar (vers 11). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Waarom kan ons vandag ook maklik soos Fariseërs word? Verduidelik die kenmerke van ‘n Fariseër. Hoe hanteer Jesus sondaars?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 18 September 2022 Stephan Briel
No transcript for this episode yet