EPISODE · Jan 19, 2025 · 33 MIN
Sondag 19 Januarie 2025 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Luk 2: 41-52 en Joh 15: 1-8. Fokus: Luk 2: 52. Bly in Christus om gebalanseerd te groei. Daar is 4 sleutel areas/dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel: verstandelik, fisies, sosiaal en geestelik. Ons spandeer te veel tyd om uiterlike gedrag te probeer verander, in plaas van om te verander wat mense glo aangaande God en hulleself. Die Heilige Gees laat ons vrugte dra as ons in Christus bly deurdat ons weet wie ons is as kinders van God. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Beskryf die 4 dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel. Wanneer en hoe ontstaan Christelike wettiesheid? Hoe vind gesonde en gebalanseerde groei plaas in al 4 dissiplines?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 19 Januarie 2025 Stephan Briel
No transcript for this episode yet