Sondag 19 Julie 2020 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Jul 20, 2020 · 59 MIN

Sondag 19 Julie 2020 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Kol 2: 6-10. Fokus: Kol 2: 8 (OAV). Ons kom onder Christus se beheer deur ‘n Bybelse lewens- en wêreldbeskouïng. Verkeerde lewens- en wêreldbeskouïngs. Satan verkry algehele beheer oor ons en voer ons weg soos krygsgevangenes deur 'n valse wêreldbeskouïng. Twee verkeerde wêreldbeskouïngs vandag waardeur Satan algehele beheer oor ons kry: Animistiese en Westerse. In die Westerse wêreldbeskouïng word geestelike sake beskou as onnodig om hierdie lewe te verstaan. Daarom word godsdiens gesien as opsioneel vir opvoeding. Bybelse lewens- en wêreldbeskouïng. As ons wêreldbeskouïng op Christus (die Woord) gebou is, kom ons onder sy beheer deur die werking van die Heilige Gees. Pasop vir 'n sinkretisme: jy sê dat jy iets glo maar jy demonstreer met jou gedrag dat jy eintlik iets heeltemal anders glo. Met 'n Bybelse wêreldbeskouïng ontvang jy in Christus die lewe in sy volheid (vers 10) waar jy met God kommunikeer en Hy weer met jou kommunikeer. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat behels jou lewens- en wêreldbeskouïng? Hoe kry Satan algehele beheer oor ons deur 'n verkeerde lewens- en wêreldbeskouïng? Wat is die Westerse lewens- en wêreldbeskouïng? Hoe verskil die Bybelse wêreldbeskouïng van die Westerse? Hoe kom ons onder Christus se beheer? Is daar voorbeelde in jou lewe waar jou optrede 'n verkeerde wêreldbeskouïng demonstreer? Video by https://www.youtube.com/watch?v=FJJXCkAxufg

NOW PLAYING

Sondag 19 Julie 2020 Stephan Briel

0:00 59:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

151-155

Jul 7, 2026 ·23m

156-160

Jul 7, 2026 ·48m

161-165

Jul 7, 2026 ·30m

166-170

Jul 7, 2026 ·31m

171-175

Jul 7, 2026 ·23m

Nareden

Jul 7, 2026 ·7m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 59 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on July 20, 2020.

What is this episode about?

Lees: Kol 2: 6-10. Fokus: Kol 2: 8 (OAV). Ons kom onder Christus se beheer deur ‘n Bybelse lewens- en wêreldbeskouïng. Verkeerde lewens- en wêreldbeskouïngs. Satan verkry algehele beheer oor ons en voer ons weg soos krygsgevangenes deur 'n valse...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!