EPISODE · Feb 2, 2025 · 34 MIN
Sondag 2 Februarie 2025 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:8-10. Satan se mees geloofwaardige leuens! God verbied net en is teen genietinge (Gen 3:1). God is ‘n leuenaar en sy Woord is vals (Gen 3:4). Saam met God is daar geen lewensvervulling nie (Gen 3:5). God word slegs gedien vir wat Hy kan gee (Job 1:9-11). Die lewe op aarde is alles (Job 2:4-5). God behoort wonderwerke op aanvraag te doen (Mat 4:3). Buit die beloftes van God uit (Mat 4:6). Kies ‘n Godsdiens sonder ‘n kruis (Mat 4:8-9). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoekom is die beheer van ons denke so belangrik en watter strategie gebruik Satan om ons denke te beheer? Verduidelik die mees geloofwaardige leuens wat Satan gebruik. Met watter leuens worstel jy die meeste?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 2 Februarie 2025 Stephan Briel
No transcript for this episode yet