EPISODE · Mar 2, 2025 · 32 MIN
Sondag 2 Maart 2025 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Gal 4: 1-7. Fokus: Gal 4: 6, 7. Verskil tussen kind en dienskneg in die Vader se huis. · ‘n Dienskneg dink wat hy doen bepaal wie hy is. · ‘n Kind van God weet wie hy of sy is in Christus, en dit bepaal die kind se lewe! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Noem die kenmerke van ‘n geestelike weeskind of dienskneg in God se koninkryk. · Noem die kenmerke van ‘n geestelike kind en erfgenaam van God. · Wat is die verskil in denke tussen ‘n kind en ‘n dienskneg in die Vader se huis?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 2 Maart 2025 Stephan Briel
No transcript for this episode yet