Sondag 2 November 2025 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Nov 2, 2025 · 33 MIN

Sondag 2 November 2025 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Eks 17: 8-16.Fokus: Eks 17: 15 (AFR53).Die Here is my banier van oorwinning! ·       Moses se voorbidding by die Here was bepalend vir die goeie uitslag in die stryd teen die vyand van die verbondsvolk. Daarom bou Moses ‘n altaar en noem dit: “Die Here is my banier.” ·       Die Here is self by sy volk teenwoordig in hulle stryd. Sy volk vergader rondom Hom soos rondom ‘n banier. Hy bind hulle saam tot ‘n eenheid, Hy veg vir hulle en sy teenwoordigheid inspireer hulle om meer as hulle beste te gee in hulle stryd teen die vyand want hulle weet die oorwinning is verseker met die Here in hulle midde. ·       Jesus Christus is soos ‘n banier van oorwinning gehys op die kruis van Gogota, want daar aan die kruis het Hy die Satan, die sonde en die dood oorwin.·       Ons moet deur die geloof lewe in Jesus as ons banier van oorwinning.  Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:·       Wat is die betekenis van ‘n banier? ·       Hoe is Jesus ons banier van oorwinning? ·       Hoe kan ons self oorwinning behaal met Jesus as ons banier?  

NOW PLAYING

Sondag 2 November 2025 Stephan Briel

0:00 33:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

036-040

Jul 7, 2026 ·21m

041-045

Jul 7, 2026 ·45m

046-050

Jul 7, 2026 ·22m

051-055

Jul 7, 2026 ·36m

056-060

Jul 7, 2026 ·22m

061-065

Jul 7, 2026 ·26m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 33 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on November 2, 2025.

What is this episode about?

Lees: Eks 17: 8-16.Fokus: Eks 17: 15 (AFR53).Die Here is my banier van oorwinning! ·       Moses se voorbidding by die Here was bepalend vir die goeie uitslag in die stryd teen die vyand van die verbondsvolk. Daarom bou Moses ‘n altaar en noem dit:...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!