EPISODE · Oct 2, 2022 · 39 MIN
Sondag 2 Oktober 2022 Stepan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 2 Kor 3:12 – 4:15. Fokus: 2 Kor 4:4- 6. Christus is die openbaring van God se heerlikheid in ons. Ons is draers van God se heerlikheid (vers 6). Bedekking van God se heerlikheid in ons (vers 5). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe word ons draers van God se heerlikheid? Hoe word God se heerlikheid in ons bedek? Ons vra om verskoning vir die kwaliteit, daar was onbeplande kragonderbrekings
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 2 Oktober 2022 Stepan Briel
No transcript for this episode yet