EPISODE · Jun 20, 2021 · 34 MIN
Sondag 20 Junie 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 1 Sam 17:31-58. Fokus: 1 Sam 17:36 (OAV). Ervaringskennis lei tot Verbondsoutoriteit. Saul was eintlik ‘n vreemdeling tov die HERE se verbond alhoewel hy intellektuele kennis van dieverbond gehad het. Dawid het ervaringskennis van die verbond gehad. Dawid reageer nie soos Saul deur te vra: “Wat gaan ons doen?” nie, maar vra eerder: “Wat het God gesê?” Dawid het geweet dat hy eenvoudig net moet opdaag en sy verbondsoutoriteit gebruik om God se kennis en mag in die situasie los te laat. Ervaringskennis stel ons instaat om effektief ons verbonds-outoriteit te gebruik. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat was die verskil tussen Saul en Dawid se kennis van die HERE se verbond? Hoekom reageer Dawid en Saul verskillend op Goliat se uitdaging? Wat verhinder Christene om ervaringskennis op te doen van die verbond? Hoe laat ons God se kennis en mag vry in situasies?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 20 Junie 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet