Sondag 20 Maart 2022 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Mar 20, 2022 · 33 MIN

Sondag 20 Maart 2022 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Luk 23:26-43. Fokus: Luk 23:43. Die tweede kruiswoord: die Koning aan die kruis! “Rondom Paasfees dink ons weer aan die sewe kruiswoorde wat Jesus Christus in sy laaste ure aan die kruis gesê het. In die kruiswoorde vind ons die volle vervulling van God se offer en die volle uitdrukking van sy liefde. Die kruiswoorde is versprei deur die Evangelies. Drie elk is in Lukas en Johannes opgeteken, terwyl een in Markus en Matteus is. Hierdie sewe kruiswoorde is tussen Jesus se kruisiging en sy sterwe opgeneem. In die woorde sien ons Jesus se menslikheid en sy Goddelikheid raak. Die eerste drie kruiswoorde het Jesus tussen nege-uur en twaalfuur uitgespreek. In dié drie praat Jesus met die mense rondom Hom. Hierin druk Jesus sy liefde op ’n besondere wyse uit vir mense wat in nood verkeer. Tussen twaalf en drie-uur toe dit donker geword het, het daar geen kruiswoorde opgeklink nie. Na drie ure duisternis het Jesus teen drie-uur sy eie nood beklaag en hoor ons sy geestelike en fisiese worsteling. Dié vier laaste kruiswoorde is aanhalings uit die Ou Testament. Deur hierdie tekste op Homself van toepassing te maak, wou Jesus tot op die laaste oomblik die ongelowige Jode oortuig dat Hy die Messias is wat sou kom. Met sy laaste woorde sien ons Jesus se absolute vertroue in sy Vader. Jesus het gesterf soos hy gelewe het, deur homself in God se hande te plaas.” (Die sewe kruiswoorde – Kruispad e-tydskrif) Die tweede kruiswoord – Lukas 23 vers 43: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”

NOW PLAYING

Sondag 20 Maart 2022 Stephan Briel

0:00 33:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

091-095

Jul 8, 2026 ·18m

096-100

Jul 8, 2026 ·23m

101-105

Jul 8, 2026 ·25m

106-115

Jul 8, 2026 ·18m

116-120

Jul 8, 2026 ·22m

121-125

Jul 8, 2026 ·27m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 33 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on March 20, 2022.

What is this episode about?

Lees: Luk 23:26-43. Fokus: Luk 23:43. Die tweede kruiswoord: die Koning aan die kruis! “Rondom Paasfees dink ons weer aan die sewe kruiswoorde wat Jesus Christus in sy laaste ure aan die kruis gesê het. In die kruiswoorde vind ons die volle...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!