EPISODE · Sep 20, 2020 · 48 MIN
Sondag 20 September 2020 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Rom 15:1-13. Fokus: Rom 15:4. Hoop vir almal! Gebruik die Skrif van standvastigheid en bemoediging teen die volgende hoop-dempers: Swaarkry en lyding. Wettiesheid. Stryd en verdeeldheid. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat beteken die “hoop” in ons fokusvers? Hoe gee die Skrif vir ons standvastigheid en bemoediging? Hoe kan ons die Skrif van standvastigheid en bemoediging gebruik in swaarkry en lyding? Video by; https://www.youtube.com/watch?v=F7WaLNBVmNM
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondag 20 September 2020 Stephan Briel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.