EPISODE · Feb 22, 2021 · 28 MIN
Sondag 21 Februarie 2020 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 1 Kor 2:12 – 3:8 (OAV). Fokus: 1 Kor 2:14 – 3:3. God herskep ons sodat ons moet lewe volgens die Gees. 1. God se herskeppingswerk in ons lewe. Die natuurlike mens: is geestelik dood en leef totaal in die vlees. Die geestelike mens: is geestelik lewendig en laat hom lei deur die Heilige Gees 2. Lewe volgens die Gees en nie volgens die vlees nie. Die vleeslike mens: is geestelik lewendig maar lewe nog dikwels volgens die vlees. Dit is ons verantwoordelikheid om daagliks vleeslike gewoontes te kruisig en te lewe volgens die Gees. Bedink Geestelike dinge (Rom 8:5,6). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Gee ‘n beskrywing van die natuurlike-, geestelike- en vleeslike-mens. Wat is die ooreenskomste en verskil tussen die geestelike- en vleeslike-mens? Hoe groei jy van ‘n vleeslike- tot ‘n geestelike-mens? (Rom 8: 5, 6 en Rom 12: 2) Video van die hele diens beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=uI73tBtNKqc
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 21 Februarie 2020 Stephan Briel
No transcript for this episode yet