EPISODE · Mar 24, 2021 · 39 MIN
Sondag 21 Maart 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Psalm 135. Fokus: Psalm 135:5-7. Die Here is soewerein. Psalm 135 is ‘n loflied wat blykbaar by een van die groot feeste by die tempel voorgedra is. In hierdie Psalm word die Here nie geloof omdat Hy in beheer is nie, maar omdat Hy vrymagtig of soewerein is. 1. Regering deur die uitoefening van beheer: Beheer misken die wil en keuses van ander en erken slegs die wil van die een wat die beheer uitoefen. 2. Regering deur die uitoefening van soewereine outoriteit: Soewereine outoriteit impliseer absolute eienaarskap oor die wat regeer word, maar erken wel die wil en keuses van mense. Die Here gebruik sy soewereine outoriteit en krag om redding vir ons te bring en goed te doen (v8 ev). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Kan ons God kwalik neem vir alles wat op aarde gebeur omdat Hy in beheer is? Wat is die verskil tussen regering deur die uitoefening van beheer, en regering deur die uitoefening van soewereine outoriteit? Wat is die verskil tussen “mag” en “outoriteit”? Wat behels God se regering deur die uitoefening van sy soewereine outoriteit?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 21 Maart 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet