EPISODE · Jun 22, 2020 · 55 MIN
Sondag 22 Junie 2020 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Fil 2:1-11. Fokus: Fil 2:5-11. Dra die krone van Jesus Christus! Jesus Christus het die kroon van die sondige wêreld gedra wat verlossing benodig (verse 6,7). Jesus Christus het die doring-kroon van lyding gedra wat verlossing bring (vers 8). Met sy opstanding het Jesus die oorwinnaarskroon ontvang – die heerserskroon (verse 9-11). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Beskryf die krone wat Jesus gedra het en dra. Hoe kan ons deel hê aan Jesus se oorwinnaarskroon? Wat is jou siening van die “voorspoedsgodsdiens”?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 22 Junie 2020 Stephan Briel
No transcript for this episode yet