EPISODE · May 22, 2022 · 30 MIN
Sondag 22 Mei 2022 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Rigters 11:1-12 en 28-40. Fokus: Rigters 11:29. Oorkoming van struikelblokke in jou verlede. Jefta het met verskriklike verwerping en skaamte groot geword. Hierdie ervaring het Jefta geleer om ‘n geharde vegter en leier te word. God gebruik al die swaarkry in jou lewe om jou te vorm vir dit wat Hy vir jou beplan het. Jefta het die tyd van vernedering en verwerping gebruik om sy krygskuns te ontwikkel asook omhomself te verdiep in die Bybel van sy tyd. Elke keer in die OT as die Gees van die Here op ‘n persoon gekom het, het hulle ‘n beslissendeoorwinning behaal oor die vyand. Die Gees van die Here is die versekering dat sy beloftes waar is vir ons lewens. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe het Jefta die struikelblokke in sy verlede oorkom? Wat is die betekenis dat “die Gees van die Here op Jefta gekom” het? Hoekom het Jefta ‘n verdere gelofte teenoor die Here afgelê?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 22 Mei 2022 Stephan Briel
No transcript for this episode yet