EPISODE · Nov 22, 2020 · 41 MIN
Sondag 22 November 2020 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Luk 7:11-17. Fokus: Luk 7:13-17. ‘n Botsing tussen die Lewe en dood. n Begrafnisstoet van smart en hopeloosheid. Die stoet van Lewe en hoop. ‘n Nuwe stoet van oorwinning en feesviering. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Verduidelik die weduwee se ekonomiese en sosiale situasie nadat haar enigste seun gesterf het. Wat is die rede waarom Jesus hierdie wonderwerk doen? Verduidelik hoe Jesus die dood oorwin het vir ons elkeen. Wat is die gevolg van die botsing tussen lewe en dood? Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=reIr_ftHPuU
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 22 November 2020 Stephan Briel
No transcript for this episode yet