EPISODE · Apr 16, 2020 · 35 MIN
Sondag 22 Oktober 2017 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Eks 25: 10-22. Fokus: Eks 25: 22. Die funksies van die mens se gees: Gewete. Die Heilige Gees se werking deur die gewete van ongelowiges (vgl Joh 16: 8). Die Heilige Gees se werking deur die gewete van gelowiges (vgl Heb 10: 22 en Heb 19: 14). 'n Skoon gewete is die basis en vereiste vir die ander 2 hooffunksies van ons wedergebore gees: om gemeenskap met God te hê en God se wil en plan vir ons lewens te ken deur intuïsie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 22 Oktober 2017 Stephan Briel
No transcript for this episode yet