EPISODE · Aug 23, 2026 · 25 MIN
Sondag 23 Augustus 2026 - Stephanu de Villiers
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Skrifdeel: Lukas 8:22-25Tema: Die pad vanaf vrees na vredeKerngedagtes:1. Vrees vir die storm2. Vrede by JesusPreeksketsDaar is soveel dinge wat vrees in ons harte laat opskiet. Hoe smag ons nie daarna om vrede te beleef watons verstand te bowe gaan nie? In Lukas 8:22-25 leer die Here ons dat ons net die pad vanaf vrees na vredekan stap en daarop kan vorder as ons voortdurend sien wie Jesus Christus is. Wanneer ons Hom sien virWie Hy is, verdwyn vrees soos mis voor die son en vind vrede 'n tuiste in ons harte.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondag 23 Augustus 2026 - Stephanu de Villiers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.