Sondag 23 Maart 2025 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Mar 23, 2025 · 31 MIN

Sondag 23 Maart 2025 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Heb 4: 1-13. Fokus: Heb 4: 12. Wie jy is in Christus maak die verskil. ·       ‘n Mens kan verdeel word in 3 dele: gees, siel en liggaam. ·       Alhoewel jou gees ten volle die heerlikheid van Jesus se vergifnis en reiniging aanvaar by jou wedergeboorte, is jou siel weer baie keer nie gereed om pynlike herinneringe te laat vaar nie (vgl Rom 7: 18, 19). ·       Ons siel dink dit is sy werksbeskrywing om argumente, redenasies en vestings op te rig teen die kennis van God (2 Kor 10: 5). ·       Die Woord sny deur die werking van die HG so diep dat dit die diepste leuens in ons denke, emosies en wil blootlê. ·       Die HG gebruik dan die Woord om daardie leuens in jou siel te vervang met die waarheid van wie jy is in Christus. Dit verander jou lewe. ·       Wie ons aan die buitekant is, is ‘n refleksie van wie ons aan die binnekant is.  Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: ·       Wat is die verskil tussen jou gees en siel? ·       Wat verhoed ‘n persoon wat geestelik wedergebore is om in oorwinning te leef? ·       Hoe kan mishandeling lei tot die oprig van ‘n vesting van perfeksionisme? ·       Wat lê die Woord veral bloot in ons siel? ·       Waar moet ons begin om ons lewens te kan verander?  

NOW PLAYING

Sondag 23 Maart 2025 Stephan Briel

0:00 31:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

171-175

Jul 8, 2026 ·23m

Nareden

Jul 8, 2026 ·7m

086-090

Jul 8, 2026 ·24m

091-095

Jul 8, 2026 ·18m

096-100

Jul 8, 2026 ·23m

101-105

Jul 8, 2026 ·25m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 31 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on March 23, 2025.

What is this episode about?

Lees: Heb 4: 1-13. Fokus: Heb 4: 12. Wie jy is in Christus maak die verskil. ·       ‘n Mens kan verdeel word in 3 dele: gees, siel en liggaam. ·       Alhoewel jou gees ten volle die heerlikheid van Jesus se vergifnis en reiniging aanvaar by jou...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!