EPISODE · Oct 23, 2022 · 39 MIN
Sondag 23 Oktober 2022 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Luk 15:1-3,11-32. Fokus: Luk 15:20-22. God se liefde in Christus vir sondaars en verstotenes. God gee ons die vryheid om soms te misluk. God is voortdurend op die uitkyk wanneer keer ons terug na Hom. God verwyt nie maar is vol vreugde wanneer ons terugkeer na Hom. Kindskap word dadelik herstel as ons terugkeer na God. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoekom vertel Jesus hierdie gelykenis? Beskryf God die Vader se hart teenoor sondaars en verstotenes. Op watter wyse word die jonger seun se posisie herstel in sy vader se huis?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 23 Oktober 2022 Stephan Briel
No transcript for this episode yet