EPISODE · Apr 21, 2024 · 39 MIN
Sondag 24 April 2024 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Jes 60:1-3 en 1 Joh 1:1 – 2:2. Fokus: 1 Joh 1:6-7. Die magtige teenwoordigheid van die Here het lig gebring(deel 2). God is in die lig en al sy optrede teenoor ons spreek van liefde. God se liefde verander jou sodat jy nie meer sonde wil doen nie – want sonde is dade sonder liefde vir God. Ons verhouding of gemeenskap met God kan getoets word aan ons gemeenskap met mekaar. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe is die profesie van Jes 60 op 3 vlakke vervul? Hoe is gemeenskap met God moontlik? Hoe weet ek dat ek werklik gemeenskap (verhouding) met God het?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 24 April 2024 Stephan Briel
No transcript for this episode yet