Sondag 24 Augustus 2025 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke Hosted by Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mal 4: 1-6. Fokus: Mal 4: 6 (AFR53). Die eindtyd kerk openbaar die hart van God, vaders en kinders. · Die hart van God. · Die hart van vaders. · Die hart van kinders. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wie is die profeet Elia in ons fokusvers wat gaan kom voor die dag van die Here? · Wat is die taak en roeping van die eindtyd kerk? (vgl Luk 1: 17) · Wat is die verskil tussen God se openbaring in die OT en die NT? Op watter intieme manier openbaar Jesus aan ons God se hart? · Hoekom is die rol van vaders so belangrik in kinders se lewens? · Wat beteken dit dat kinders hulle harte terugbring tot hulle vaders? · Is God daarop uit om ons met die banvloek te tref?
Embed this episode
No transcript yet.