EPISODE · Jan 24, 2021 · 37 MIN
Sondag 24 Januarie 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Sag 4:1-14. Fokus: Sag 4:6,7. ‘n Lewe wat berge kan versit. As jy op die berg (hindernisse) en jou menslike vermoëns fokus, word jy selfgesentreerd en twyfel. Die Heilige Gees laat jou op God almagtig fokus wat in jou geloof werk wat berge kan versit. Geloof groei wanneer jy na God kyk en nie na die berg (hindernisse) en jou eie mag en krag nie. Die wonderwerkende geloof van die Heilige Gees is die aansporing om hard te werk en die eerste tree te neem in gehoorsaamheid. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoekom word jy selfgesentreerd en begin twyfel as jy op die berge/probleme in jou lewe fokus? Vul in: As ons op God en sy eienskappe fokus en ons geloof groei, dan sal ons gebede ook al hoe meer en meer in ……………. met God se wil wees – en dan sal Hy ons gebede ………… Gee ‘n voorbeeld hoe jou geloof gegroei het toe jy op God begin fokus en nie op jou probleme nie. Gee ‘n voorbeeld hoe God jou geloof versterk het toe jy die eerste tree in gehoorsaamheid geneem het.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 24 Januarie 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet