EPISODE · May 24, 2020 · 42 MIN
Sondag 24 Mei 2020 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Hand 1: 1-11. Fokus: Hand 1: 8. Die Heilige Gees bemagtig ons om getuies van Christus te wees. Wat is die verband tussen die gebeure die Sondagaand met Christus se opstanding (Joh 20:22) en die gebeure na Christus se hemelvaart met Pinkster waarna in Hand 1:8 verwys word? In die Ou Testament was die Heilige Gees met God se volk (wolk- en vuurkolom, tabernakel en tempel). Na Christus se kruisiging en opstanding kom woon die Heilige Gees in gelowiges (Joh 20: 22). Na Pinkster bemagtig die Heilige Gees ook gelowiges om getuies te wees (Hand 1:8). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe was die Heilige Gees in die Ou Testament by God se volk teenwoordig? Hoe verklaar jy die ontvangs van die Heilige Gees in Joh 20: 22? Wat is die verskil tussen die werk van die Heilige Gees voor en na Pinkster? Hoe weerstaan ons die bemagtigende werk van die Heilige Gees in ons lewens?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 24 Mei 2020 Stephan Briel
No transcript for this episode yet