EPISODE · Apr 25, 2021 · 30 MIN
Sondag 25 April 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mat 28:16-20. Fokus: Mat 28:19a. Die 5 M’e van Jesus se bediening. Om effektief Jesus se bediening voort te sit en dissipels van alle nasies te maak, moet ons verstaan wat Jesus se bediening alles behels. Jesus se bediening kan ons beskryf met 5 M’e: Missie, Message(boodskap), Middel, Metode en Model. Jesus se Missie: Jes 61. Jesus se “Message” (Boodskap): Die Koninkryk het naby gekom. Jesus se Middel: Die Heilige Gees. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Verduidelik Jesus se bediening aan die hand van: Jesus se Missie: Jes 61. Jesus se “Message” (Boodskap): Die Koninkryk het naby gekom. Jesus se Middel: Die Heilige Gees.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 25 April 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet