Sondag 25 Julie 2021 Dirk van’t Zandt episode artwork

EPISODE · Jul 25, 2021 · 22 MIN

Sondag 25 Julie 2021 Dirk van’t Zandt

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Eksodus 25:23-30 By die Here aan tafel. Die Here is nie soos afgode nie. Die afgode moet versorg word. Die Here is die een wat versorg en versadig. Ons kan miskien ons koppe meewarig skud oor mense wat vandag nog hulle afgode met kos versorg, maar hoe moeilik is dit vir ons om vanuit die genade te leef. Om te sê: "U genade is vir my genoeg"? Die tafel met toonbrode in die heilige deel van die ark leer ons om afhanklik van die Here te leef. Hy sal vir ons sorg. Ja, sy genade is genoeg. Ons weet dat Hy ons nie net voer soos wat 'n mens 'n dier voer nie. Nee, Hy nooi ons na sy tafel toe. Na 'n gemeenskap-maaltyd. Hy vul nie net ons mae nie, Hy vul ons lewe met Homself. God se versorging word nog duideliker wanneer Jesus sê: "Ek is die brood van die lewe." Hierdie brood, Jesus Christus, hou jou nie net aan die lewe nie, Hy verander jou lewe. Deur die gemeenskap met Jesus kom woon Hy in jou en jy kom woon in Hom. Jesus gee Homself en Hy gee Homself aanhoudend sodat ons wesentlik verander. Verander van 'n mens in Adam tot 'n mens in Christus. Verander van 'n woonplek van sonde tot 'n tempel van die Heilige Gees. God versorg ons en Hy versadig ons. Die tafel in die heilige deel van die tabernakel is deel van die diens aan die Here. Dit is die diens aan die Here waardeur 'n mens se diepste honger versadig word. Teenoor die verskriklike leegheid wat sonde bring, staan die heerlike volheid wat mens beleef wanneer jy saam met God leef en werk. Versadigde mense word versorgende mense. Jou hart is seer oor die fisiese honger, maar veral oor die geestelike honger in die wêreld. En ons is die mense wat weet waar brood in oorvloed is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 25, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Sondag 25 Julie 2021 Dirk van’t Zandt

0:00 22:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Shofar Secunda | Afrikaans Preke Shofar Secunda Ons gemeente bestaan uit ‘n groep jong volwassenes en families met (‘n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 22 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on July 25, 2021.

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!